Back to All Events

Lize Mynhardt live @ Gifberg Spookfees


Gifberg Spook. Jy weet waarom jy daar moet wees.

Dit vind plaas op Gifberg Holiday Farm van 29 tot 31 Maart in Vanrhynsdorp.

Kunstenaars wat gaan optree sluit in:

Koos Kombuis

Valiant Swart

TWEE 

Die Melktert Kommissie

Deon Meiring

Lize Mynhardt

Willim Welsyn

Wouter vd Venter

Gian Groen

Melt Sieberhage (komedie)

Steyn de Wet en meer.

Die kaartjie sluit jou kampplek in en daar sal 'n kontant kroeg wees asook kos stalletjies. 

Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar. 
Bring onderandere:

Tent en kampgeriewe

Swemklere want ons gaan poele toe. 

Stapskoene en 'n goeie gesindheid.

Slegs jou lekker vriende. 

Vir verdere inligting, kontak Herman by tweemusiek@gmail.com

Sien julle daar!

Earlier Event: March 28
Lize Mynhardt Live @ Mojo Market
Later Event: April 6
Private Wedding